Lens, Pas-de-Calais

Lens
Stad
'n Uitsig oor Lens
'n Uitsig oor Lens
Vlag van Lens
Vlag
Wapen van Lens
Wapen
Lens se ligging in die oostelike gedeelte van die département Pas-de-Calais
Lens se ligging in die oostelike gedeelte van die département Pas-de-Calais
Lens is in Frankryk
Lens
Lens
Lens se ligging in die oostelike gedeelte van die département Pas-de-Calais
Koördinate: 50°25′56″N 2°50′00″O / 50.43222°N 2.83333°O / 50.43222; 2.83333
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Nord-Pas-de-Calais
Département Pas-de-Calais
ArrondissementLens
KantonLens-Noordoos, Lens-Noordwes, Liévin-Noord, Liévin-Suid
Regering
 • BurgemeesterSylvain Robert
Oppervlak
 • Totaal11,7 km2 (4,5 vk. myl)
Hoogte
27–71 m (89–233 ft)
Bevolking
 • Totaal31 461
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Poskode
62498/62300
Skakelkodes62498
Webwerfvilledelens.fr

Lens (Frans: [lɑ̃s], ; Pikardies: Linse) is 'n stad in die Franse département Pas-de-Calais sowat 200 kilometer noord van Parys en 35 kilometer suid van Lille. Die snelweë ("autoroutes") A1 en A211 verbind Lens met hierdie twee metropole. Saam met sy buurstad Liévin vorm Lens 'n agglomerasie wat deel uitmaak van 'n metropolitaanse gebied (Frans: aire urbaine) rondom Douai met sowat 550 000 inwoners.

Die plaaslike steenkoolvelde wat vroeër Lens se ekonomiese basis gevorm het, speel al lank nie meer 'n belangrike rol nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search